JUIG! Tydskrif: Julie Uitgawe 2024
R36,00 – R49,90
Hierdie uitgawe is weereens propvol insiggewende artikels en temas wat jou geloof sal versterk. Ons gesels met Muller Du Plessis, bekende rugbyspeler en uitgesproke Christen. Hy vertel hoe God eerste bly in sy lewe, selfs ná ‘n besering wat hom vir maande van die veld af gehou het. Daar is ook artikels wat insig bied in relevante kwessies soos kulturele Christenskap, en die vraag of mense met intellektuele gestremdhede hemel toe gaan.
Verken die Saligsprekinge, vind uit wat die Bybel oor dinosourusse sê, en ontdek hoe Unite180 ‘n verskil maak in gemeenskappe. Leer meer oor die gelykenis van die weduwee en die onregverdige regter, en word bemoedig deur getuienisse soos ‘118 Uur Onder Beton Vasgepen’ en die inspirerende reis van moed oor 900 km. Die nuusafdeling hou jou op hoogte met belangrike gebeure en figure, en soos altyd is daar lekker aktiwiteite soos blokraaie, Bybelvasvrae, en inkleurpret. Elke bladsy is gevul met inhoud wat jou sal inspireer en toerus om in hierdie wêreld as die lig van Christus te leef.
Teken in op JUIG! Tydskrif vir R439 en kry ‘n GRATIS geskenk!
Related products
-
JUIG! Tydskrif: Januarie Uitgawe 2025
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: Januarie Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JOY! Magazine: October Issue 2024
JOY! Magazine R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: September Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page