JUIG! Tydskrif: April Uitgawe 2025
R36,00 – R49,90
Terwyl ons voorberei om die dood en opstanding van Jesus te vier, herinner hierdie kragtige uitgawe ons aan Christus se lyding, opoffering en verlossing. Ons neem tyd om te reflekteer op Jesus se diepste stryd in Getsemane en hoe Hy Hom volkome aan die wil van die Vader onderwerp het. Verder ondersoek ons die kruisiging en hoe Jesus werklik gesterf het.
Ons delf in die vraag waar geloof en wetenskap mekaar ontmoet, en kyk na die gevare van sciëntisme. Ons ondersoek hoe Christene deel kan neem aan God se missie, gesels met Marilize de Clercq oor waar die lyn lê tussen mooi wil lyk en ydelheid, en leer meer oor ons Bybelse karakter vir die maand, die apostel Paulus.
Met kragtige getuienisse oor God se voorsiening en werk in die wêreld, asook refleksies oor gebed, dankbaarheid en geestelike groei, is hierdie uitgawe propvol geloofsversterkende inhoud. Om lekker te ontspan, loer gerus na ons pretbladsye, met Bybelvasvrae, blokraai, soek die woord en ’n inkleurblad. Moenie hierdie uitgawe misloop nie! Kry jou kopie vandag by jou naaste winkel.
Teken in op JUIG! Tydskrif vir R439 en kry ‘n GRATIS geskenk!
Related products
-
JUIG! Tydskrif: Augustus Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JOY! Magazine: May Issue 2024
JOY! Magazine R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JOY! Magazine: November Issue 2024
JOY! Magazine R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: Junie Uitgawe 2025
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page