,

JUIG! Tydskrif: Augustus Uitgawe 2025

Price range: R36,00 through R55,00

Alicia Buckle vier 18 jaar in die grimeerbedryf, maar haar grootste getuigskrif is hoe Jesus haar lewe nuut gemaak het. Sy deel hoe God die onmoontlike met haar kom doen het en hoe Hy elke vrou se hoop, identiteit en innerlike skoonheid wil herstel.

Hierdie Augustus-uitgawe bied iets vir elkeen: ontdek Die Gevare Van Kulturele Christenskap, leer wat Geestelike Gawes is en hoe om dit te gebruik, en lees waarom TikTok-Profete nie noodwendig Bybelse profete is nie. Ons delf ook in die geloofsbelydenis van die Konsilie van Nicea en in ’n ander artikel vra ons: Waarom Het God Vir Adam En Eva Geskep As Hy Geweet Het Hulle Sou Sondig? In Alles Oor Gebed: Deel 3 beantwoord ons vrae soos “Verander gebed God se besluit?” en “Hoe kan ek minder senuweeagtig wees om in die openbaar te bid?” Daar is ook aangrypende getuienisse – van Wonderwerke Op Afrika Se Sendingvelde tot Bekroonde Geloof in Malawi.

Moenie ons gewilde Bybelvasvrae, inkleurpret en praktiese geloofsartikels misloop nie! Hierdie uitgawe van JUIG! is propvol inspirasie, insig en waarheid vir elke seisoen van die lewe.

Teken in op JUIG! Tydskrif en ontvang ‘n GRATIS geskenk!

SKU: N/A Categories: ,
Shopping Basket
Scroll to Top