JUIG! Tydskrif: Januarie Uitgawe 2024
R36,00 – R49,90
Voorspoedige Nuwe Jaar! Ons skop hierdie eerste uitgawe van 2024 af met hoop in ons harte. Dit is ’n groot jaar vir Suid-Afrika en soos Elza Meyer, tereg sê: “Ons kan nie dood spreek en lewe verwag nie!” Laat ons jou help om die jaar met visie en positiwiteit te benader, lees gerus “Lewe lig, gooi die laste af” en “nuttige wenke om jou te help ontrommel”. Ons takel ook aktuele sake met die artikels: “Waarom het God die Holocaust toegelaat?” en “Die singulariteit, waar tegnologie (AI) onbeheerbaar raak”.
Daar is ’n ietsie vir elkeen met inspirerende getuienisse en opbouende kort pitkosartikels vir die maand. Skerp ook jou Bybelkennis op met die gereelde artikels: “Het jy geweet?”, “Bybelvasvra”, “Die gelykenisse van Jesus” en “Karakters van die Bybel” of geniet ons “Blokraai”, “Soek die Woord” en ons JUIG!-inkleurkompetisie. Ons sien uit na ’n geseënde en voorspoedige 2024 saam met al ons lesers. Lekker lees!
Teken in op JUIG! Tydskrif vir R439 en kry ‘n GRATIS geskenk!
Related products
-
JOY! Magazine: September Issue 2024
JOY! Magazine R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JOY! Magazine: November Issue 2024
JOY! Magazine R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: September Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: Januarie Uitgawe 2025
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page