JUIG! Tydskrif: Oktober Uitgawe 2024
R36,00 – R49,90
Oktobermaand se JUIG! Tydskrif is propvol insiggewende, inspirerende artikels en praktiese wenke – ’n uitgawe wat jy nie wil misloop nie! Hoezit Samelewing se skreeusnaakse Francois Boyce deel die hart agter sy humor en die ontstaan van sy platform, waarop hy daagliks vreugde en hoop aan duisende Suid-Afrikaners bring. Rolene Strauss gesels oor geloof, familie en lewensdoel, en ons kyk na die geestelike ervaring van mense met demensie.
Ontdek 6 dinge wat ouers oor KI (kunsmatige intelligensie) moet weet, asook ‘n Bybelse perspektief op stres en hoe ons dit kan hanteer. Verken Dawid se rol in die Bybel en bestudeer Jesus se gelykenis van die verstandige en dwase bouers. Ander waardevolle inhoud sluit in praktiese wenke om swendelary te verhoed, die groeiende Christendom in die Filippyne, en ’n eksklusiewe onderhoud met We Are Messengers se Darren Mulligan.
Daar is iets vir elke leser, met talle getuienisse en opbouende kort pitkosartikels vir die maand. Soos altyd is daar ook pretbladsye propvol Bybelkennis, -raaisels, en ons inkleurkompetisie – alles vir jou om te geniet!
Teken in op JUIG! Tydskrif vir R439 en kry ‘n GRATIS geskenk!
Related products
-
JUIG! Tydskrif: Mei Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JOY! Magazine: November Issue 2024
JOY! Magazine R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: Feb/Maart Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
JUIG! Tydskrif: Augustus Uitgawe 2024
JUIG! Tydskrif R36,00 – R49,90 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page