Afrikaans, Canvas
Die Begaafde Kameelperdjie-Afdruk
R249,00 – R1399,00Price range: R249,00 through R1399,00
Skep ’n sagte herinnering van God se doel in jou kleinding se kamer met hierdie begaafde kameelperdjie. Met die woorde “JY IS BEGAAFD” en inspirasie uit Efesiërs 2:10, wys dit dat elke kind uniek deur God gemaak is. Dit herinner jou daagliks dat jou kleinding nie per toeval hier is nie, maar met ’n spesifieke doel en waarde.
Verskeie groottes beskikbaar: A5 (148 x 210 mm), A4 (210 x 297 mm), A3 (297 x 420 mm), A2 (420 x 594 mm), A1 (594 x 841 mm), A0 (841 x 1189 mm).
Related products
-
The Nativity Canvas
Canvas R249,00 – R1399,00Price range: R249,00 through R1399,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Prince of Peace Canvas
Canvas R249,00 – R1399,00Price range: R249,00 through R1399,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page








