,

Waar Kom Alles Vandaan?

R289,00

deur H.N. Basson

Die hele skepping getuig van God se almag. Tog is daar mense wat dit betwyfel en selfs ontken. Die sterrehemel, die Aarde, die menslike liggaam en selfs die kleinste selletjie spreek van Goddelike kreatiwiteit en onbeskryflike almag. Die hele skepping getuig van ontwerp, orde, beplanning, kompleksiteit, sisteme en inligting. Dit is daar vir elkeen om te sien. Die doel met hierdie pragtige kinderboek is om lesers te help om te verstaan dat dit slegs van God afkomstig kan wees.

Availability: 6 in stock

Categories: ,
Shopping Basket
Scroll to Top