Afrikaans, Ebooks
Die Bybel in `n Neutedop – Nuwe Testament (e-Boek)
R99,00
Hierdie boek is ’n samestelling van kommentare oor elke boek van die Nuwe Testament – saamgevat, uiteengesit en pragtig geïllustreer. Dit sal jou toerus met die nodige kennis om die grondslag van ons geloof – die Woord van God – te verstaan.
Bykomende inligting agter in die boek sluit in: kaarte van Paulus se sendingreise, ’n chronologiese tydlyn van die Nuwe Testament, asook ’n gedetailleerde weergawe van elke Messiaanse profesie wat in die Ou Testament voorspel is en waar hierdie profesieë in die Nuwe Testament tot vervulling gekom het.
Related products
-
LUISTER: God se stem in my lewe
AfrikaansR321,60Original price was: R321,60.R299,00Current price is: R299,00. Add to basket -
Hou Koers Deur Die Lewe Se Storms (e-Boek)
AfrikaansR50,00Original price was: R50,00.R0,00Current price is: R0,00. Add to basket












