,

Die Dapper Leeutjie-Afdruk

Price range: R249,00 through R1399,00

Moedig ’n gees van dapperheid en vertroue aan met ons Dapper leeutjie. ’n Speelse waterverf-leeu met die woorde “JY IS DAPPER” bring vreugde en bemoediging in die kamer. Gebaseer op Deuteronomium 31:6, herinner dit jou kind om sterk en vol moed te wees, want God is altyd by hom of haar.

Verskeie groottes beskikbaar: A5 (148 x 210 mm), A4 (210 x 297 mm), A3 (297 x 420 mm), A2 (420 x 594 mm), A1 (594 x 841 mm), A0 (841 x 1189 mm).

SKU: N/A Categories: ,
Shopping Basket
Scroll to Top